Pous Gregorius XIII

Pous Gregorius XIII
Geboortenaam Ugo Boncompagni
Pontifikaat begin 13 Mei 1572
Pontifikaat eindig 10 April 1585
Voorganger Pius V
Opvolger Sixtus V
Gebore 7 Januarie 1502
Bologna, Pouslike Staat
Sterf 10 April 1585
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Gregorius

Gregorius XIII was die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1572 tot 1585. Hy is veral bekend vir die invoering van die Gregoriaanse kalender. Gregorius was ook betrokke by die onderdrukking van die Protestantisme in Europa, veral by die pogings om Elizabeth I van Engeland af te set en by die massamoord op die Hugenote in Frankryk tydens die Bartolomeusnag.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search